KULTUUR

 

 

 

HERDENKING VAN PRETORIA SE 150STE BESTAANSJAAR


 

Die CVO Skool Kleinfontein ondersteun Pretoria se 150-jarige bestaan. Dit was 'n dag om te onthou.

Natuurlik het die son ook sy tol geeis, veral die wat in die son diens by die stalletjies gedoen het.

 

 

 

Voortrekkermonument

 

 

 

Kerkplein Pretoria

 

 

 

 

CVO Skool Kleinfontein

 

'n Spesiale word van dank aan ons “nie-amptelike” onderwyseres, Annamarie Theron. Annemarie het hierdie jaar met  ZERO vergoeding vir ons die musiek en dansklasse by die skool behartig. Annemarie is n gebore Pretorianer wat na skool haar musiekopleiding gedoen het by die Konservatorium vir Musiek Van die Hervornde Kerk. Sy studeer ook by Tukkies in verskeie rigtings. Na 39 jaar se getroude lewe kom vestig sy op Kleinfontein. Ons hier by Kleinfontein het opregte waardeering vir die opofering wat sy vir ons maak. Dankie.

 

Annamarie Theron

 

 

 

Kopiereg © 2004 [CVO Skool Kleinfontein]. Alle regte voorbehou.
Hersien: September, 2006.