ONDERWYSERS

Graad 1

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Amanda Myburgh:

Is gebore op 9 Desember op Nigel.  Sy het matrikuleer aan die Hoërskool Delmas.  Haar Junior Primêre Onderwysdiploma het sy verwerf aan die Potchefstroomse Onderwyskollege.  Sy het 17 jaar onderwysondervinding waarvan 12 jaar vir graad 1 was.  Sy het ook ‘n draai in die bankwese gemaak vir 3 jaar.  Sy is 31 jaar getroud met Tinus en woon reeds 2 jaar op Kleinfontein.  Amanda beklee vanaf Januarie 2005 die graad 1 pos  aan CVO Kleinfontein

 

 

 

Kopiereg © 2004 [CVO Skool Kleinfontein]. Alle regte voorbehou.
Hersien: September, 2006.