Bou Projek
Onder konstruksie
Hier word ons skool gebou:
Ons kort nog baie fondse om ons skool mooi op dreef te kry.
Ons het nou sand en klip gekry om mee te begin. Bou materiaal is nogal duur.
Ons sê dankie vir die gemeenskap van Kleinfontein wat ons baie help met skenkings en fondse om die skool te kan opgradeer.
Ons behoort binnekort te begin om nuwe dakke op te sit, ons kan dan later die tydelike klasse verwyder en met steen struktuur vervang.
![]()
Ons sê baie dankie vir die skenkings wat ons tot dusver gekry het.
Cassie en Linda Gouws vir die blombak voor die kantoor
Mnr en Mev Nel vir al die hulp wat hulle verleen met die opknap van die skool se voor koms.
![]()
Kopiereg © 2004 [CVO Skool Kleinfontein]. Alle regte voorbehou.
Hersien: September, 2006.