ONDERWYSERS

Graad 2 en 3

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Ciska de Beer:

Is gebore te Vereeniging, Tvl.  Sy voltooi haar skoolloopbaan aan Hoërskool Ben Viljoen, Groblersdal.  Na haar skoolloopbaan bekwaam sy haarself aan Tukkies in die graad B. Prim. Ed. (Jnr. Primęr).  Daarna werk sy as setter en proefleser by “Die Patriot”.  Nadat sy getroud is, was sy tuisteskepper en goud- en silwersmid, totdat sy haarself aansluit by CVO Kleinfontein in Januarie 2003.  Tans is sy die gr. 2 en 3 onderwyseres

 

 

 

 

 

 

 

Kopiereg © 2004 [CVO Skool Kleinfontein]. Alle regte voorbehou.
Hersien: September, 2006.