Fonds Insameling
![]()
Heerlike Mexikaanse
Fees!
Dit is tyd om te bewys dat daar murg in jou pype is!
Kom ry die meganiese bul by CVO Kleinfontein se mexikaanse aand op Donderdag, 7 September om 7-uur by Galagos naby Rayton. Kaartjies kos R100 per persoon wat 'n heerlike ete, wyn en ry op die bul insluit.
Spesiale voorsiening en toesig word vir kinders onder 14 gemaak, teen R20 per kind.
Dit is die ideale geleentheid vir 'n groep kollegas om saam 'n tafel te bespreek.
Skakel Zelda by 012 802 1454 of 076 120 1092
![]()
Kopiereg © 2004 [CVO Skool Kleinfontein]. Alle regte voorbehou.
Hersien: September, 2006.